Ansie het haar B.A. by PU vir CHO behaal en Honneurs in Sielkunde by die Universiteit van Stellenbosch. Daarna het sy dit aangevul met’n M.Th. in Klinies-Pastoraal. Ansie is ook opgelei in Imago-verhoudingsterapie onder Jette Simon en lê haar hierop toe, aangesien dit op ‘n bewese proses geskoei is. |
Geregistreer by SAAP - Praktyknommer A008/10 |
Ansie Joubert |